Roland Barthes

Roland Barthes
Roland Barthes in 1969

Geboortenaam Roland Gérard Barthes
Gebore 12 November 1915
Cherbourg, Normandië
Oorlede 26 Maart 1980 (op 64)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Vakgebied semiotiek, Literêre teorie, Linguistiek
Beïnvloed deur Saussure, Marx, Nietzsche, Freud, Lacan, Sartre, Bataille, Michelet, Valéry
Invloed op Michel Foucault, Julia Kristeva, James Wood, Eric de Kuyper, Philippe-Joseph Salazar, Gérard Genette, Susan Sontag
Handtekening

Roland Barthes (Cherbourg, Normandië, 12 November 1915Parys, 26 Maart 1980) was 'n Franse letterkundige kritikus, literêre- en sosiale teoretikus, filosoof en 'n semiotikus. Barthes se werk het baie areas gedek en hy het baie skole van teorie beïnvloed, insluitende strukturalisme, semiotiek, eksistensialisme, Marxisme en poststrukturalisme.


Developed by StudentB